Boererate.com: Pitswere
Halla aan al die Mense met die Pit Swere. Nee ek is nie sarkasties nie ek het op die 11/01/2013 om 19:54 my sê gesê, en nou kom ek komentaar lewer. die bottel ding het nie vir my gewerk nie te warm en het die ding nie gertek soos ek verwag het nie. die sunlight seep ook nie gewerk nie. die neus goete te duur na my sin en dan is hulle ookie ...