Ethiopië - Wikipedia
Ethiopië se bruto binnelandse produk is tans $216 449 miljard (2018-skatting) en die BBP per kop $2 299 volgens die Internasionale Monetêre Fonds in 2018. Ethiopië se nywerhede sluit in voedselverwerking, drinkgoed, tekstielstof, chemikalieë, metaalverwerking en sement. Die geldeenheid is 1 birr (Br), onderverdeel in 100 sent.