Noord-Ierland - Wikipedia
Noord-Ierland is die enigste deelstaat van die Verenigde Koninkryk wat 'n gemeenskaplike landgrens met 'n ander nasie (die Republiek Ierland) het. Noord-Ierland is volgens die Wet op die Regering van Ierland in 1920 gestig en het, net soos Skotland en Wallis, oor sy eie regering beskik.Ná drie dekades van gewapende konflik tussen Protestantse en Rooms-Katolieke groeperings is in 1998 met die ...